Books by Johan Smith
A collection page of CUM Books
category
Products
4
Active ads
0
Depth
—
Published
2023/08/14
About
Johan Smith is ’n skrywer, prediker en spreker. Hy besoek landswyd skole en kerke om ’n wye spektrum van mense te bedien, soos jeug, ouers, gesinne, mans en vroue. Sy niewinsgewende maatskappy, VitaAmp (www.vitaamp.org), fokus op bediening aan die jeug, onderwysers, skoolhoofde, predikante, ouers en gewone lidmate. Moreletapark Gemeente is Johan se tuisgemeente. Johan is getroud met Helena en hulle het 3 kinders. Sy kleinkinders lê hom baie na aan die hart.